HENGEL REEKS

SUPER MACPAC

Super Macpac is ń gewilde reeks hengelprodukte. Ons het ń wye reeks produkte beskikbaar van dips tot sinkers; alles wat jy nodig het om ń paar visse in te katrol.

 

Die Super MacPac -dips en -floats maak hengel net soveel makliker.
Die 7 dips en 3 floaties in verskillende kombinasies werk skitterend by alle damme.

vir meer video's
die beste

op die mark